Laerskool Tygerpoort fondsinsameling

Laerskool Tygerpoort het 'n fonds insamelings projek waar hulle geld insamel vir behoeftiges gesinne.

Wees my hero wil elkeen Tygie die kans gee om tot hulle volle potensiaal te styg en so 'n veskil maak in ons samelewing.

Watch the Video

It was a privilege to be a part of this fund raiser event. Jannie de Beer, Sprinkbok rugby player